Back to results
Cover image for book Ter wille van Talita

Ter wille van Talita

By:Helena Christina Hugo
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796318350
eText ISBN:9780796318367
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hierdie nuwe verhaal deur Helena Hugo is die storie van die Van den Heevers, ’n gesin wat aan die Weskus naby Lambertsbaai woon. Hulle hou hulle eenkant, maar beland onder die soeklig wanneer Theuns van den Heever nie wil hê sy dogters moet aan ’n Kersspel deelneem nie. Dit lyk asof hy sy vrou en kinders met ’n ysterhand regeer. Theuns is ’n streng gelowige wat sy dogters teen slegte invloede en seerkry wil beskerm, min wetend dat hy dit te ver voer en sy vrou en dogters die kans ontneem om te groei en te kan ontwikkel. Die titel kom vanuit Markus 5:41 waar Jesus vir die dogtertjie sê: “Talita, staan op!” Dit word simbolies gebruik as prentjie van die ontwaking van ’n kind, maar ook ’n sigbare teken van ’n kind wat volwasse word en haar eie identiteit moet vestig, weg van die beskerming van haar ouers. Sy moet as ’t ware opstaan en op haar eie kan staan.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.