Back to results
Cover image for book Uit die Beek 2015

Uit die Beek 2015

By:Attie van Wijk
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796318114
eText ISBN:9780796318121
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Uit die Beek is nie net die oudste Bybeldagboek in Afrikaans nie, maar die skrywer van hierdie 89ste uitgawe is ook die kleinseun van die oorspronklike skrywer. Attie van Wijk is ‘n bekende teoloog in eie reg, en hy bied met hierdie boek lesers weer eens die geleentheid om hulle elke dag by die vars water van die Woord te te verfris en voor te berei vir die dag wat voorlê. Dié dagboek is geskik vir persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens te gebruik. Ontdek só dat die Bybel elke dag byderwets, nuut en vars is.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.