Back to results
Cover image for book Wat sien ons in die spieël

Wat sien ons in die spieël

By:Dirkie Smit
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796316820
eText ISBN:9780796316837
Edition:2
Copyright:1994
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Jakobus skryf sy brief aan Christene in ’n era van konflik. Rondom hulle in die samelewing is daar rusies en konflik; tussen hulle as gemeentelede is daar stryd en onmin; en binne-in hulself is daar teenstrydige begeertes, onsekerheid, en twyfel oor wat hulle te doen staan. Christene in Suid-Afrika beleef tans ook konflik van allerlei aard. Dit maak nie saak waar ’n mens kyk of van watter Christene ’n mens praat nie. Die ironie is dat ons dikwels nie besef ons is die oorsaak van ons eie probleme nie. Deur hierdie bestudering van Jakobus, word ’n spieël opgehou waarin lesers kan kyk met die doel om konflikte te bowe te kom, vrede te vind en genees te word.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.