Back to results
Cover image for book Kies die lewe

Kies die lewe

By:Solly Ozrovech
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796316813
eText ISBN:9780796316745
Edition:1
Copyright:1987
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Kies die lewe is die bekende en beminde Solly Ozrovech se immergroen oordenkings in 366 dagstukkies oor die ryk en betekenisvolle lewe wat God in sy oneindigende genade aan al sy volgelinge gee. Hy inspireer sy lesers om Christus te kies en sodoende die lewe te kies. Christus omskep die alledaagsheid van ’n kleurlose sleurbestaan in bruisende lewe en die lewe word in Hom ’n opwindende avontuur. Kies die lewe bied tydlose pitkos vir elke dag van die jaar. Deur vryelik van ons liefde te gee en kreatief te leef, sal ons ’n geur versprei wat die lewe van ander sal verryk en van hierdie wêreld ’n beter plek sal maak.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.