Back to results
Cover image for book Stukkies van die hemel op aarde

Stukkies van die hemel op aarde

Om God in die alledaagse te sien
By:Dirkie Smit
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796303165
eText ISBN:9780796316356
Edition:1
Copyright:2005
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Stukkies van die hemel op aarde bied fynproewer-leesstof vir mense met ‘n verlange na méér wanneer hulle ‘n geestelike boek optel. Die gedagtes, insigte en humor in die stukke in hierdie bundel verteenwoordig die essensie van Dirkie Smit se verrykende denke en verstommende belesenheid in die teologie en kultuur; van sy lesings, prediking en gesprekke oor baie jare. By die lees van hierdie pragboek kom die leser onder die indruk van die uitsonderlike wysheid en lewensrypheid van hierdie skrywer, denker en mentor van vele.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.