Back to results
Cover image for book Ryker as die tempelkore

Ryker as die tempelkore

By:Maretha Maartens; Hennie Maartens
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796316295
eText ISBN:9780796316301
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Ryker as die tempelkore is ’n persoonlike reis na ’n dieper kennis van die God wat ons oorvloediglik met genadegawes seën. Die skrywers nooi die leser om hul opnuut in die Psalms te verdiep en sodoende in te gaan in die magtige krag van één Woord en één verbond. Ou-Testamentiese psalms word met Nuwe-Testamentiese Skrif gekombineer om die leser die geestelike dissipline te wys waardeur die gelowige van duisternis na lig, van radeloosheid tot sekerheid kan beweeg. Hierin herontdek die leser die Ou Testament en die Nuwe Testament as één geskiedenis van God se liefde en trou. Die leser ontdek ook watter mag daar is om erns te maak met God se Bybelse name tydens selfstudie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.