Back to results
Cover image for book Op die spoor van hoop

Op die spoor van hoop

By:Jacqueline Leuvennink
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796316189
eText ISBN:9780796316196
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Op die spoor van hoop is ’n dokumentasie van die lewens van mense wat in hul pyn steier, maar tog bly getuig dat God, soos Hy in sy Woord belowe, jou ook nie in die dal van doodskaduwee begewe of verlaat nie. Ná jare in die joernalistiek wéét Jacqueline Leuvennink: Jy kom nie ongeskonde uit ’n opdrag om te skryf oor mense met ’n diep binnepyn nie. Dit vra van jou om jou skoene uit te trek, tussen die lyne te luister, sáám te sug oor ’n skeefgelooptheid. Sy vat dan die spoor op soek na dit wat krom en skeef was, wat uiteindelik insig en deernis gebring het. Om halsstarrig te bly hoop, al is die pad soms lank.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.