Back to results
Cover image for book Driveway Divatjie

Driveway Divatjie

By:Annalise Wiid
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796316110
eText ISBN:9780796316127
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Soet, mooi woorde kan mens mos raam of in jou Bybel bêre of teen jou hart vasdruk. Hulle las niks by jou heupmaat nie en verwelk ook nie weens die geringste bietjie hitte nie. Woorde van liefde en waardering kan koel skadu’s gooi oor ’n songeskroeide gemoed en ’n volmaan laat skyn in ’n hart wat onontwykbare donkertes moet deur. Opregte, fyn gekose, koesterwoorde kan vaaltes kleur en droogtes breek. Hierdie boek is gevul met sulke woorde. Dit bied die leser ’n versameling essays met spesiaal uitgesoekte woorde. Woorde wat jou sal goed doen. Woorde wat jou lewe sal verryk. Woorde wat jou sal laat voel jy word verstaan en waardeer. Woorde wat jou Lig sal bring. Só deel Annalise Wiid met haar lesers 56 essays wat sal bemoedig en inspireer, wat lesers sal wil lees en wéér lees.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.