Back to results
Cover image for book Lewensblik

Lewensblik

Sketse oor die lewe
By:Marzanne Leroux-Van der Boon
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796316066
eText ISBN:9780796316073
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hierdie bundel is ’n versameling uit die keur van Marzanne Leroux-Van der Boon se essays wat die afgelope agt jaar in Lééf met hart en siel verskyn het. Haar vertellings is kort sketse oor die lewe wat handel oor al dié dinge wat ons lewens inkleur, soms met sagte pastelle, en soms met harder hale. Dit vertel van die weerloosheid van die mens, maar ook van hoop en vertroue. Dit beskryf die uitdagings wat die lewe ons bied, maar ook die vertroosting van die Here se liefde en genade wanneer ons dit die nodigste het. Dit teken die afwagting en onsekerheid van reis en verhuis, die kommer en chaos van siekte en dood, maar ook die teenwoordigheid en die voorsiening van die Een wat ons hartseer laat bedaar en ons soms ’n dubbelporsie van sy goedheid gee, sodat ons blymoedig van blydskap kan dans.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.