Back to results
Cover image for book Die sewe feeste

Die sewe feeste

God se profetiese raadsplan vir redding en groei
By:Johan Malan
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796316004
eText ISBN:9780796316011
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Baie min mense weet wat die sewe feeste is waarvan daar in Levítikus 23 gepraat word. Ons weet van paasfees en pinkster, en ons het dalk al van die loofhuttefees gehoor. Maar wat is dit werklik en waarna verwys dit? In Die sewe feeste verduidelik Johan Malan wat hierdie sewe feeste is asook watter geweldige belang dit vir elke gelowige inhou. Die nuus wat dalk vir mense verbasend mag wees is dat hierdie sewe feeste nie net vir Israel belang inhou nie, maar vir elkeen van ons! Want hierdie sewe feeste hou verband met sewe profesieë waarvan vier reeds vervul is, onder meer toe Jesus Christus gesterf het en opgestaan het uit die dood. Dit hou dus verband met Jesus Christus en die verlossing wat Hy vir ons bewerkstellig het. Die Ou Testament bevat die profesie, en die Nuwe Testament die vervulling. Dis ’n boek wat elke Christen behoort te lees, want dit sal ’n verdieping in hul geloof meebring, ’n beter verstaan van iets wat so ’n prominente deel van ons geloof uitmaak. Dis ’n boek wat geen gelowige behoort mis te loop nie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.