Back to results
Cover image for book In gesprek met God

In gesprek met God

By:Milanie Vosloo
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796312983
eText ISBN:9780796315991
Edition:2
Copyright:2003
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hierdie lieflike gebedeboek is die ideale geskenk vir vroue van enige ouderdom. Die sewe onderafdelings: Waar’s U?; In stryd met God; Gevind; Ontmoetings; Stukkende ek; Met God in pyn en Tuiskoms is tydlose gebede vanuit Milanie Vosloo se hart. Die gebede is kort, intieme gesprekke met God wat die leser sal lei om weer stil te word en ‘n ontmoeting met God in die alledaagse dinge van die lewe te ervaar. Die boek is pragtig verpak in hardeband, gedruk op kunspapier en in volkleur met pragtige foto’s wat die gebede lieflik uitbeeld. Om gedurigdeur In gesprek met God te wees spreek van ‘n lewe wat vrug dra vir Hom.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.