Ryker as Dawid
Oordenkings oor Psalms| By: | Maretha Maartens; Hennie Maartens |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780796315922 |
| eText ISBN: | 9780796315939 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2012 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Mense is soms geneig om te dink die Ou Testament is nie relevant vir die tyd waarin ons leef nie. Die teendeel is egter waar! In Ryker as Dawid gaan kyk die skrywers spesifiek na die relevansie wat die Psalms vandag vir ons het. Sodoende ontsluit hulle die belangrikheid en die betekenis daarvan, in die lig van Jesus Christus wat gekom het om ons te verlos. Soos altyd is hierdie Bybelstudieboek ideaal vir selfstudie of studie in ’n groep. Lesers sal met nuwe oë na die Psalms kyk en dit sal opnuut betekenis kry. Ontdek saam met Hennie en Maretha hoe ons as gelowiges vandag ryker as Dawid is omdat ons met Jesus Christus beklee is. Want danksy Hom is ons ryker as Dawid. Sien hoe die Ou- en die Nuwe-Testamentiese Skrif saam ’n simfonie van lof en genesing, liefde en trou word.