Back to results
Cover image for book Die een oplossing vir die lewe

Die een oplossing vir die lewe

Waardevolle strategie
By:Henry Cloud
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796316592
eText ISBN:9780796315854
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Dr. Henry Cloud deel in Die een oplossing vir die lewe talle waardevolle strategieë vir ’n lewe met groter samehang en eenvoud ten opsigte van werk, gesin en geloof. Hierdie boek is spesiaal geskryf vir mense wie se inbox nooit leeg word nie, wat gefragmenteerd en gefrustreerd voel – asof hulle in te veel rigtings getrek of gedryf word. Dit behandel die moeilike balans tussen werk en persoonlike lewe, wat soms in chaos eindig. Dr. Cloud wys die leser hoe om: selfvernietigende gedrag in toom te hou; jouself te definieer en te weet wie jy is; perke te stel wanneer dit nodig is, doeltreffend te kommunikeer asook om jou werkverrigting by die werk en daarbuite te verbeter. Publishers Weekly noem dit “A must-have life management Bible”. Ons noem dit Die een oplossing vir die lewe. Herwin jou persoonlike lewe en bereik meer sukses in die werkplek.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.