Back to results
Cover image for book Ware verhale van vergifnis

Ware verhale van vergifnis

Loop die pad na herstel
By:Helana Olivier
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796312716
eText ISBN:9780796315717
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Ons ken almal die gesegde “vergeet en vergewe”, maar dis makliker gesê as gedaan. Dis moeilik om iemand te vergewe wat jou seergemaak of kwaad aangedoen het. Die gevolg is dat baie van ons met bitterheid in ons harte rondloop. En solank as wat ons bitter is, kan ons nie genesing vind nie. Die goeie nuus is dat vergifnis nie ’n emosie is nie, maar ’n besluit – ’n besluit om die pad van herstel te loop, hoe moeilik dit ook al is. Want op die ou end bring dit bevryding. In Ware verhale van vergifnis bring Helana Olivier 25 verhale byeen van mense wat hierdie besluit geneem het. Dis ware verhale wat lesers aan die hart sal gryp. Dit sal vir enigeen wat sukkel met vergifnis hoop en inspirasie bring en wys dis moontlik om genesing te vind.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.