Bybelboodskappe
Vir elke week van die jaar| By: | Jan Hulme |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780796312426 |
| eText ISBN: | 9780796315632 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2012 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Bybelboodskappe vir elke week van die jaar is ’n versameling van 55 tematiese preekskemas wat deur geestelike bedienaars gebruik kan word om hulle voor te berei vir die bediening van die Woord aan groepe. Dit kan ook deur individue gebruik word om leiding te gee tydens selfstudie in die Woord. Hierdie handleiding is die vrug van Jan Hulme se jare lange bediening van die Woord by Korrektiewe Dienste se Jeugsentrum op Mosselbaai. Dit is geskik vir gebruik deur kleingroepleiers, dienswerkers, lekepredikers, jeugwerkers en geestelike werkers wat gereeld die Woord aan mense in groepe moet bedien. Dit sluit basiese riglyne in wat ’n bedienaar sal help met voorbereiding en strukturering van die boodskap. Die temas dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe en is gerig op geestelike groei en genesing in verwonde mense. Al die boodskappe is met Bybelverse toegelig en kan net so gebruik of aangepas word, soos nodig.