Back to results
Cover image for book Israel-reeks 5: Go'el Yisra'el

Israel-reeks 5: Go'el Yisra'el

By:Marzanne Leroux-Van der Boon
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796312624
eText ISBN:9780796315595
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Dis Januarie 2010 en Marc en Henok is in Pole vir Bevrydingsdag. Rivkah het enkele dae vantevore teruggekeer uit Haïti waar sy as paramedikus deel was van MADA, Israel se Rooikruis, se noodreddingsoperasie ná die aardbewing. Marc kan nie van die gevoel ontslae raak dat daar groot fout is met Rivkah nie – sy het vreemd opgetree toe hy en die seuntjies haar op die lughawe gaan haal het. Wat steek sy weg? Opdragte en beloftes     Die Koning wat weer kom

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.