Coach jouself vir die lewe
| By: | Tanya van Zyl |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780796312235 |
| eText ISBN: | 9780796315496 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2011 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Coach jouself vir die lewe is geskryf vir mense wat gereed is om ‘n nuwe seisoen in hul lewe aan te pak, maar nie noodwendig weet waar om te begin nie. Tanya van Zyl begelei die leser, aan die hand van praktiese en toeganklike coaching vrae en wenke, om daardie antwoorde te vind wat lewensveranderende keuses makliker sal maak. As life coach is Tanya ‘n voorstander daarvan dat mense hul lewens deur keuse eerder as toeval, leef. Sy verduidelik die drie fases waaruit die coaching proses bestaan, en hoe lesers hul eie coach vir die lewe kan wees deur te fokus op drie sleutel-aspekte: § Lesers se huidige realiteit (Waar is jy nou?) § Lesers se doelwitte (Waar wil jy graag wees?) § Lesers se strategieë (Hoe kan jy dit bereik?) Om jou eie coach te wees is nie ‘n eenmalige gebeurtenis nie, maar eerder ‘n nuwe manier van dink oor die lewe, wat enigeen kan aanleer. Lesers van Coach jouself vir die lewe sal vaardighede en strategieë ontwikkel wat hulle sal help om vanuit hul huidige werklikheid, doelgerig vorentoe te beweeg na die verwesenliking van hul drome en ideale.