Back to results
Cover image for book Uit die beek 2014

Uit die beek 2014

By:Attie van Wijk
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796312945
eText ISBN:9780796313492
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Vanjaar se 365 oordenkings kom uit Eksodus, Rigters, Esra, Nehemia, Prediker, Jeremia, Sagaria (Ou Testament) en Markus, 1 en 2 Korintiërs en 1 en 2 Petrus uit die Nuwe Testament. Sondae lees ons uit die Psalms. Ds AJ van Wijk sr. het in 1925 begin om hierdie oordenkings te skryf. Sedert 1927 is dit Uit de Beek genoem, na aanleiding van Psalm 110:7 in die Nederlandse Bybel: “Hij zal op den weg uit de beek drinken; daarom zal Hij het hoofd omhoog heffen”. Sedert 1929 is hierdie oordenkings in Afrikaans geskryf, wat Uit die Beek die oudste Bybeldagboek in Afrikaans maak. Die huidige skrywer is ’n kleinseun van die oorspronklike skrywer. Hierdie jaar s’n is die 89ste uitgawe daarvan. Dié dagboek is geskik vir jou persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens te gebruik. Ontdek só dat die Bybel elke dag byderwets, nuut en vars is.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.