Back to results
Cover image for book Truitjie roer my nie

Truitjie roer my nie

Oor Kempton en ander k-woorde
By:Schalk Bezuidenhout
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780795801778
eText ISBN:9780795801785
Edition:1
Copyright:2018
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Wat beteken dit as ’n jong Afrikanerman jou beskryf as “nogals orraait”? Hoe trek jy die gehoor se aandag as die basaarpoeding hulle gemesmeraais het? En waar o waar in die wêreld is die Pomona Spur – en hoekom sal jy nooit jou vyfjarige se verjaardagpartytjie daar wil hou nie? Sedert hy enkele jare gelede die SA komediewêreld betree het, het Schalk blitsig ’n ikoniese figuur geraak. Hy’t al vir Trevor Noah geopen, hy was die skattige Danny in die kykNET-reeks Hotel, die uiters gewilde aanbieder van Die Kliek op VIA, en in 2018 sal die volk hom geniet in Die Ware Naarheid, ’n satiriese nuusprogram in spitstyd op kykNET. Sy volgelinge op Facebook en Instagram trek ver verby 30 000, en sy kop staan oorsee se kant toe. In dié piepie-jou-nat-van-die-lag memoire verklap Schalk – en sy soortvan-bestuurder, Erns Grundling – die bisarre en hartroerende dinge wat hy oorgekom het op sy reise regoor die land na oral waar ’n mikrofoon en ’n dronk gehoor hom inwag.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.