Hans steek die Rubicon oor
| By: | Rudie van Rensburg |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780795801471 |
| eText ISBN: | 9780795801488 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2017 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $13.98
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Hans loop op 90 nié met ’n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone. Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme.