Back to results
Cover image for book Web

Web

By:Naomi Meyer
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780795801204
eText ISBN:9780795801211
Edition:1
Copyright:2017
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Sophia se kind is weg. Dalk is sy self óók weg. Haar man is by haar in hul huisie langs Cloetesville, maar sy wonder nietemin soms waar hy is. Sophia droom van Pompeii en van wegloop – weg van elke dag se sleur by die sukkelende webwerf, die baie werkspolitiek en haar man se speurderwerk wat hom aan soveel gesinstragedies blootstel. ’n Jeugliefde staan boonop een dag voor haar in die supermark en krap alles verder deurmekaar. En heeltyd ruik ’n mens die rook: Stellenbosch-kampus is aan die brand. Dan word Sophia ontvoer. Het die man wat haar wegraap – weg, soos sy heeltyd gedink het sy wíl wees – iets met Magriet se verdwyning te doen? Wáár is haar kind? In Naomi Meyer se debuutroman word die Boland en Suid-Afrika se brandpunte helder verlig deur die storie van ’n wit gesin met een bruin kind, hul huiswerker en die vangweb van die geskiedenis.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.