Back to results
Cover image for book Skoppensboer

Skoppensboer

’n Rex Reynecke-roman
By:Duane Aslett
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780795800863
eText ISBN:9780795800870
Edition:0
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

“Want swart en droef, die hoogste troef . . . oor ál wat roer, is Skoppensboer” – die laaste woorde wat Skoppensboer se slagoffers hoor voor hy hulle “uitvee”. Want as hy van iemand ontslae raak, is dit asof hulle nooit bestaan het nie. En dus weet niemand wie Skoppensboer werklik is nie. Daarom word Rex Reynecke se hulp ingeroep. Sy opdrag: infiltreer die onderwêreld van georganiseerde misdaad en stel vas wie Skoppensboer is. Maar in hierdie onderwêreld is vertroue ʼn luukse wat niemand kan bekostig nie. Want almal het geraamtes in die kas. Soos Niel Campher, wat slegs sy samewerking gee om die Valke van sy rug af te hou. En wat is die beeldskone Alicia Vermeulen se geraamtes? Want die laaste ding wat Rex in sý omstandighede kan bekostig, is om op ʼn prostituut verlief te raak . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.