Back to results
Cover image for book Vlieger

Vlieger

en die gevare van die close dance
By:Harry Kalmer
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780795800429
eText ISBN:9780795800436
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Dit was ’n ander tyd. ’n Tyd toe mans nog hulle skoene gepolitoer en haarolie gebruik het. ’n Tyd toe kinders met fietse skool toe gery het.Toe gewone mense nie oorsee gegaan het nie en die meeste gesinne net een motor gehad het. Toe Vlieger Bothma grootgeword het in ’n voorstad met skole, kerke, ’n rooigordyn-fliek, ’n OK Bazaars en die Hertzog- en Hillbrowtorings op die horison. Waar pa’s met die trein werk toe gery en die meeste ma’s nie gewerk het nie. Waar dinge gebeur het waaroor niemand gepraat het nie. En almal probeer het om die winde van verandering te ignoreer. Vlieger het in 2011 ’n ATKV-Mediaveertjie ontvang vir beste koerantrubriek.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.