Back to results
Cover image for book Joe Speedboot

Joe Speedboot

By:Tommy Wieringa
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780795800405
eText ISBN:9780795800412
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die dertienjarige Fransie is verlam ná ’n fratsongeluk, maar reeds terwyl hy in die hospitaal aansterk, hoor hy verblydende nuus oor ’n nuweling op die dorp, ene Joe Speedboot, wat besig is om die dorpie se plattelandse verlamming te temper. Dié is ’n seun met baie planne en ’n wil van staal – soveel so dat hy spoedig die klein dorpie Lomark heeltemal op horings neem met midder-nagtelike ontploffings en tuisgeboude spioenasie-vliegtuie.Fransie en Joe word groot vriende en Joe help Fransie om vanuit sy rolstoel, en sonder dat hy kan praat, ’n opwindende tienerlewe te hê. Dis byvoorbeeld Joe wat besef dat Fransie se oorontwikkelde rolstoelarm van hom ’n bobaas armdrukker sal maak. Natuurlik is daar ook ’n meisie, die Suid-Afrikaanse PJ, vir wie albei seuns liefraak . . .Joe Speedboot het in 2005 by De Bezige Bij verskyn en is in 2006 met die Ferdinand Bordewijk-prys vir prosa bekroon. Meer as 300 000 eksemplare is in Nederland verkoop en die roman is in verskeie tale vertaal.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.