Back to results
Cover image for book Talia vat grond

Talia vat grond

By:Melissa Scharneck
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780795800238
eText ISBN:9780795800290
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Ná amper 10 jaar se wegsteek en regpraat is genoeg genoeg, besluit Talia. Die man moet gaan. Maar binne ’n jaar besef sy dit is makliker om te skei as om klaar te kry. Sente tel, ’n vuil kombuis en eensame staptogte in die plattelandse stof is die belonings vir haar egskeiding. Om nie te praat van haar lus vir die lewe wat êrens langs die pad in die stof gebyt het nie. Maar net toe Talia besluit dat boedel oorgee en asemhaal genoeg is, slaan een van haar skoliere se storie haar wind uit. Tussenin onbetaalde rekeninge, haar laslapgesin se streke en ’n Griekse god wat haar vuil gedagtes gee, moet Talia help vasplak wat gebreek is agter die meisie se ribbes.  As dit nie vir ’n handjie vol goeie mense, wortelkoek en groot glase rooiwyn was nie . . . Daar’s dalk nie tyd vir skottelgoed was nie, maar tyd vir grondvat, dit máák ’n mens.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.