Back to results
Cover image for book Kaapstad Karma-Polisie

Kaapstad Karma-Polisie

By:Louis de Villiers
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780795800252
eText ISBN:9780795800276
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Was daai ’n spookskip wat jy verlede somer vanaf jou handdoek op St James-strand gesien het net ná jy die sand uit jou oë gevee het?Waarom wil Melbourne-rampokkers die goue seuns van Springbokrugby lewend of dood uit die span gehaal kry?Is dit sleg om lekker te voel as jy ’n vermeende verkragter se ******* met agt kilogram yster pap gemoker het? Vir antwoorde op dié en talle ander tergende vrae sal jy Louis de Villiers se adrenaliengedrewe, onthutsende debuutroman moet lees. Hier is drama, humor, satire, aksie en nogmaals aksie uit die boonste rakke, maar wees gewaarsku: Dié boek het ’n skop soos ’n omgesukkelde muil en is beslis nie vir sensitiewe lesers geskik nie . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.