Back to results
Cover image for book Maal

Maal

By:Nicole Strauss
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780795800177
eText ISBN:9780795800184
Edition:1
Copyright:2010
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Opwindende kortverhale wat die verplasing en gemoedstoestand van karakters in verskillende stede in Europa en Afrika onder die vergrootglas plaas. Hulle ervaar kos en maaltye dikwels as metafoor vir angs, eensaamheid of vertroosting. Die ritueel van maaltye word belig, en kos word ook as ʼn vormende teenwoordigheid in die karakters se menswees uitgebeeld –  dikwels op paradoksale wyse.Die titel Maal dui op die manier waarop karakters verslinger word deur lewenservaringe soos migrasie, ongesteldheid, familie-intriges en dood. Maal sinspeel ook op die woord “mal”, ʼn term wat in die bundel op figuurlike wyse na een of meer van die karaktertrekke van die individue verwys – en na die lewe self.’n Besonder sterk debuut.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.