Back to results
Cover image for book Die rolbalspeler

Die rolbalspeler

By:Zain Eckleton
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780795703225
eText ISBN:9780795704017
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hans Meintjies woon saam met sy ma en broer in Bishop Lavis. Bedags vleg hy rottangmandjies by die Civilian Blind Society in Soutrivier, en saans droom hy van teruggaan skool toe, van iets máák van sy lewe. Een oggend op pad werk toe help ’n blondekop-vrou hom oor Voortrekkerweg, nog voor hy ’n woord kan uitkry. Dit neem nie lank voor hy en die blondekop vriende raak nie. Erika moedig hom aan om lid te word van die plaaslike rolbalklub vir blindes. En in ’n oogwink verander Hans se hele lewe . . . Die rolbalspeler vertel die ontroerende verhaal van ’n jong man wat vir die eerste keer in sy lewe sy voete vind. Twee persent sig is dalk ’n hindernis, maar niks skeel met sy verstand, of met sy hárt nie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.