Plante kan praat
| By: | Jeanne Goosen |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780795703003 |
| eText ISBN: | 9780795703591 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2010 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $17.12
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Oplaas weer ’n kortverhaalbundel (van sowat vyftien verhale) deur die veelsydige en bekroonde skrywer, Jeanne Goosen. Plante kan praat beskryf opnuut die gryse voorstedelikheid van Parow in verhale soos "Spokie Snygans maak sy buiging" en "Lemoenboom", maar tegelykertyd roep Goosen ook ’n ander wêreld op: waar dooie siele met mekaar kommunikeer, waar Lubbert Das tuinier word vir ’n hertogin, en plante - nes woorde en musiek - uiteindelik al balsem vir die droefheid en ontgogeling van ons bestaan is