Back to results
Cover image for book Vier begrafnisse en 'n troue

Vier begrafnisse en 'n troue

By:Pat Stamatelos
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780795703072
eText ISBN:9780795703393
Edition:1
Copyright:2010
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Dulcie-Anne Douglas is ’n miljoenêr – op skrif. Twee jaar gelede toe haar man oorlede is in ’n treinongeluk, het sy in ’n japtrap vir haar en die kinders ’n smart huis in die woonbuurt van Roxy gekoop. Weg van Gumaville se arm bure en vuil brakke. Maar Gumaville se inwoners wil háár eenvoudig nie los nie. ‘n Tong-in-die-kies roman deur die skrywer van KROES en DIE VAL VAN DIE DICE. Stamatélos skeer die gek met wit, met bruin, met swart. ’n Eg satiriese roman wat ’n mens uit jou maag laat skater, grinnik en kop skud oor die aardigheid van  menseverhoudings in ons geliefde land.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.