Back to results
Cover image for book Tweede kans op liefde

Tweede kans op liefde

By:Elza Rademeyer
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624085010
eText ISBN:9780624085027
Edition:1
Copyright:2018
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Mynhard Malan erf die plaas Koppie-alleen by sy vervreemde pa. Terwyl hy tydelik op ’n nabygeleë kleinhoewe tuisgaan, word sy voete letterlik en figuurlik onder hom uitgeslaan deur sy misterieuse buurvrou. Wat beteken die woelinge binne-in hom wanneer hy aan Tessa Verwey dink? ’n Tartende duiwel op sy skouer wil vir Mynhard wysmaak dis iets anders as goeie maniere wat hom na haar toe dwing. Tessa wil egter nie nóg ’n aantreklike man naby haar toelaat nie. Hoekom is sy so kil en afsydig, en wat weet sy omtrent Charlotte Basson se dood? Mynhard sal iets aan sy muisneste moet doen. Dalk moet hy haar liefs vermy en hom by die plaaswerk bepaal voordat hy té betrokke raak by haar probleme. Boonop het hy ’n groot uitdaging op hande toe die beeldskone en manipulerende Yvette Minnaar opdaag.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.