Back to results
Cover image for book Vlug na Santorini

Vlug na Santorini

By:Malene Breytenbach
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624084570
eText ISBN:9780624084587
Edition:1
Copyright:2018
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Na ’n traumatiese voorval met haar eks, verlang Erika na ’n ver plek waar mense haar veilig sal laat voel. Sy besluit om rus vir haar siel te gaan soek by haar familie in Santorini. Sy’t skaars haar voete op die eiland gesit toe sy hom sien: ’n Griekse god met ’n lenige lyf, breë skouers en donker oë. Hy is die mooiste man wat sy nog in lewende lywe gesien het, en hy straal manlikheid uit. Paul Michelakis is die kroonprins van die Atlantis-fortuin. Dit gaan egter meer as geld en die vooruitsig op ’n volmaakte toekoms verg om Erika se liefde en vertroue te wen, want sy is nou half bang vir mans. Boonop gaan Cristina Vassiliou en dié se ryk familie ook nie sommer terugstaan vir ’n onbekende blondine nie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.