Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey
| By: | Charl-Pierre Naudé |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624084341 |
| eText ISBN: | 9780624084358 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2018 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $20.27
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Op ’n dag in die vroeë sewentigs merk ’n afgeleë Noord-Kaapse gemeenskap ’n gebou in hul midde waar voorheen net braak grond was. Drie weke later verdwyn die gebou . . . Lees ook oor die vreemde werklikheid van mense wat meer as een keer gelewe het, oor die jong man wat so skaam was dat hy nie op foto’s kon vertoon nie, en oor die intense liefdesverhouding van ’n paartjie wie se lewenspaaie net vir ’n paar sekondes gekruis het.