Jeremy vannie Elsies
| By: | Jeremy Vearey |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624084105 |
| eText ISBN: | 9780624084112 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2018 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelling sluit die ouere manne van sy jeug in, die ooms by die damstafel, heimlik politieke kerkjeugkampe en die Kommuniste-manifes, skoolhou en ondergrondse werk vir MK, en sy aanhouding op Robbeneiland. As Mandela se lyfwag help hy 'n opstand in die Karoo ontlont, voor hy deel word van die nuwe SAPD, waar hy saam met die gewese vyand terrorisme en Kaapse bendes takel. En onder alles loop 'n donker stroom…