Back to results
Cover image for book Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo Eerste Keur

By:Helena Hugo
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624083610
eText ISBN:9780624083627
Edition:1
Copyright:2018
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Aimee Harrison vlug na ’n kunstenaarsdorpie op die Franse platteland in Liefde is ’n Franse sprokie. Dit stoei in haar: Vlug sy na die plek van drome omdat sy wil wegkruip of omdat sy op soek is na iets wat sy verloor het? Dan word sy deur ’n wildvreemdeling gesoen en voor sy haar oë kan uitvee, moet sy die rol van graaf Pierre-Antoine Blanc se vrou vertolk. Maar nie almal is tevrede met die onbekende Suid-Afrikaner se teenwoordigheid in Pierre-Antoine se lewe nie. Marissa du Plessis en Theo Wessels sal ’n aantal uitdagings moet oorkom as hulle by mekaar wil wees in Tot die dood ons skei. Is dit die moeite werd om die uitdagings in die oë te kyk of sal hul lewens net eenvoudiger wees as hul paaie eerder skei? Adria Bianco werk in ’n manswêreld in Wilde rose, maar sy het groot drome en planne en sy gaan nie toelaat dat enigiets haar van stryk bring nie. Dis egter sewe jaar sedert daardie onvergeetlike aand in Boedapest en Adria besef opnuut: Die liefde vat sy eie koers.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.