Back to results
Cover image for book Ena Murray Keur 15

Ena Murray Keur 15

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624083467
eText ISBN:9780624083474
Edition:1
Copyright:2017
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In ’n Vrou soos Salome sien die joernalis Jaco Retief ’n weerloosheid in Salome Truter – die liefling-ster van die sangverhoog. Impulsief nooi hy haar vir ete, en ontdek dan dat daar agter die openbare beeld ’n oneindige hartseer skuil . . . In Die vrou in die spieël word die hoofkarakter een oggend wakker en ontdek dat sy niks kan onthou nie, nie eens haar eie naam nie. En toe ’n lang, aantreklike man skielik die kamer binnestap, noem hy haar Ansie. Dis ’n naam wat sy in haar diepste wese wéét nie hare is nie! En in Die pad terug huis toe beland gesogte model Karina Oosthuizen in ’n grusame motorbotsing wat haar blind en verlam laat. Onverwags is daar iemand wat vir haar – en haar moeder – toevlug bied in ’n pragtige wit huis by die see. En dis perfek ingerig vir ’n persoon in ’n rolstoel. Sal Karina se trots haar toelaat om daar te bly as sy weet dat De Waal Venter die weldoener is – die seun wat sy as kind so verneder het?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.