Back to results
Cover image for book Chirurg van harte

Chirurg van harte

By:Susan Pienaar
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624083436
eText ISBN:9780624083443
Edition:1
Copyright:2017
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Dokter Hugo Massyn sluit aan by die span van Avianto Hospitaal. Dit blyk dat hy nie veel ooghare vir dokter Natasja Engelin het nie. Wat haar betref, kan hy maan toe vlieg. Altans, eers nadat sy als wat sy kán by hom geleer het. Natasja wil nie muisneste in haar kop ronddra terwyl sy spesialiseer nie. Sy sukkel egter om die beeld van hom, sopnat in die reën met die wit hemp wat elke spier op sy breë bors ten toon stel, uit haar geheue te verban. Wie is al die vrouens in Hugo se lewe? Cassandra is ’n modepop en dokter Marina Botes het klaarblyklik groot waardering vir Hugo se gasvryheid. Boonop wil Hugo se ma haar familie se nalatenskap ten alle koste beskerm en Natasja se familiegeskiedenis is nie juis ideaal nie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.