Geliefde heler
| By: | Malene Breytenbach |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624083405 |
| eText ISBN: | 9780624083412 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2017 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Geert Bouwman kom vir ’n paar maande op Stellenbosch locum. Die Nederlander is nie ’n maklike mens nie en teatersuster Naomi Roux is nie op haar mond geval nie. Dis nie haar verantwoordelikheid om na hom om te sien terwyl hy in sy tante se huis woon nie. Sy huur tog net die woonstel en ateljee by tant Merel. Hý’t gekies om sy ouers en moeilike verloofde saam bring. Boonop het ondervinding haar allergies gemaak vir sulke gevaarlik aantreklike mans soos Geert Bouwman. Die charismatiese kunstenaar David Schonfeld gooi behoorlik sy flikkers vir Naomi en Geert se verloofde, Daphne, is gevaarlik jaloers en besitlik. Maar Geert en Naomi is gedurig in mekaar se geselskap en hulle werk goed saam. Hoe kan sy onbetrokke staan teenoor ’n man soos dokter Bouwman?