Stralerjakkers
| By: | Leon van Nierop |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624082941 |
| eText ISBN: | 9780624082958 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2017 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
“Die wêreld is hul speelplek, geld hul vernaamste vriend, maar iewers tussen swier en rykdom lê die luukse van die onontdekte.” Stralerjakkers was tussen 1996 en 2001 ’n radioverhaal-fenomeen wat daagliks ’n halfmiljoen mense vasgevang gehou het, en ’n magdom navrae het Leon van Nierop laat besluit om dit tot roman te verwerk. Rykmanseun Tiaan Reyneke, pas vrygelaat ná twee onskuldige jaar agter tralies, neem sy intrek by sopkombuis-tannie Girly Lubbe se losieshuis in Newlands, Johannesburg. Dan tuimel ou familiegeheime en geraamtes uit die kas wanneer twee uiteenlopende wêrelde bots. ’n Verhaal propvol drama, hartstog en humor.