Soen
| By: | Jan Vermeulen |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624081968 |
| eText ISBN: | 9780624081975 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2017 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Peet Rautenbach is Algoa Hoër se hoofseun: hoogs intelligent en met baie talent in musiek, kuns en redenaars. Daar word sewe A's van hom verwag. Daarby is Peet 'n toegewyde, voorbeeldige seun in die oë van sy pastoor-ouers. Maar Peet het 'n swakheid: sy obsessie met die blonde onderwyseres Scarlett Rose Reynolds. Dit maak die deur oop vir talle aanslae op hom, wat hom uiteindelik sy lewe kan kos. 'n Page-turner met karakters waarmee lesers sal kan identifiseer: weird, kleurvol, gay, spiertier. Niemand is bo verdenking wanneer die mense wat maar te dikwels op troontjies geplaas word (pastoor, skoolhoof) se geraamtes uit die kas kletter in hierdie vinnig-bewegende spanningsverhaal.