Back to results
Cover image for book 1 Recce

1 Recce

Die nag behoort aan ons
By:Alexander Strachan
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624081494
eText ISBN:9780624081500
Edition:1
Copyright:2018
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Dié manne - superfiks en bomenslik taai - het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies, wat meestal in die nag, ver agter vyandelike linies uitgevoer is. Dekades lank is oor dié geheime sendings geswyg. Nou, vir die eerste keer, openbaar die Recces se legendariese bevelvoerders besonderhede oor verskeie polities sensitiewe operasies. Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self ’n gewese Recce, vertel die volle verhaal van 1 Recce se ontstaan, geskiedenis en rol in die Bosoorlog. Ná jare van mites en geheimhouding gee dié boek ’n binneblik op die Recces en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.