Back to results
Cover image for book 'n Tydreisigersgids vir Suid-Afrika in 2030

'n Tydreisigersgids vir Suid-Afrika in 2030

By:Frans Cronje
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624081401
eText ISBN:9780624081418
Edition:1
Copyright:2017
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hoe gaan Suid-Afrika in 2030 lyk? En hoe gaan die volgende vyftien jaar ontvou? Die afgelope paar jaar het Suid-Afrika dramatiese veranderinge ondergaan: Politieke spanning het verhoog, die ekonomie het in die hek geduik en al meer Suid-Afrikaners wend hulle uit frustrasie straat toe. Wat beteken dit vir die land se toekoms? Gaan die vonk in die kruitvat vlamvat? In dié boek ontleed die bekende scenariobeplanner Frans Cronje die jongste tendense en skets vier splinternuwe scenario's vir die land se toekoms. Is Suid-Afrika op pad om 'n meer sosialistiese staat te word waar die regering op individue se grond en rykdom beslag lê? Of gaan die status quo seëvier en die gaping tussen ryk en arm vergroot terwyl misdaad die hoogte inskiet? Gaan ons demokratiese regte en vryhede toenemend verminder? Of gaan 'n reënboog onverwags sy verskyning maak? Cronje se nuwe scenario's is 'n nugter kompas vir Suid-Afrika se hoogs onvoorspelbare toekoms.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.