Back to results
Cover image for book Isabella

Isabella

By:Mariël le Roux
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624081371
eText ISBN:9780624081388
Edition:1
Copyright:2017
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Toe fluister die engel dringend in my kop. Die tyd loop uit. Jy moet gou speel. Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die ongenaakbare wêreld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak. Ná haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit: stemme klink op die wind uit die kameeldoringbos, en sy bevind haar in 'n ondenkbare situasie: dis sý wat die bedreiging is. Versoening kom op onverwagte wyses: dis in die suidoos langs die branders by Bloubergstrand waar sy uiteindelik haar kopdokter vind. Isabella is ’n deurdagte verkenning van ’n ongewone moederskap.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.