Back to results
Cover image for book Sink

Sink

By:Brett Michael Innes
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624081340
eText ISBN:9780624081357
Edition:1
Copyright:2017
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Rachel, ’n huiswerker van Mosambiek, se dogter sterf tragies onder die sorg van haar Suid-Afrikaanse werkgewers, Michelle en Chris Jordaan. Sy word gekonfronteer met ’n onmoontlike keuse: bedank sy en keer terug na die armoede van haar geboorteland, of bly sy werk vir die mense wat verantwoordelik is vir die dood van haar kind, sodat sy haar woonplek en haar visum kan hou, en haar familie in Inhassoro in ondersteun? Haar situasie raak selfs moeiliker wanneer sy uitvind die Jordaans verwag hul eerste kind. Sink verken hoe drie mense van uiteenlopende agtergronde vrede kan maak met die ergste van verlies.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.