Rian
16 dinge wat ek nie moes sê nie| By: | Rian van Heerden |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624081104 |
| eText ISBN: | 9780624081111 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2018 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Was daar 'n medalje daarvoor om gefire te word, het dit waarskynlik aan Rian behoort. Reeds met sy heel eerste TV-verskyning as hoërskool-laaitie laat hy die wenkbroue lig. Sedertdien maak Rian mense - tot in Australië! - gereeld briesend. In dié boek praat Rian openharting oor hoe sy woorde hom soms diep in die moeilikheid laat beland het. Hy openbaar wat agter die skerms gebeur het en waarom hy sekere dinge kwytgeraak het. Met sy kenmerkende vlymskerp humor vertel Rian van sy moeilike grootwordjare in Randfontein, sy studentejare en sy loopbaan in die kollig. Hy skryf met rou eerlikheid oor sy worsteling met gaywees, sy eerste liefdesverhouding ... en hoe dit hom byna gebreek het. Hierdie boek is aangrypend, skreeusnaaks en onvergeetlik.