Back to results
Cover image for book Schalkie van Wyk Keur 13

Schalkie van Wyk Keur 13

By:Schalkie van Wyk
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624080107
eText ISBN:9780624080114
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In Môre bring ’n nuwe daeraad kry Lelani Wessels ’n uitnodiging na Huis Daeraad op Stadlerheim wat bewoon word deur Roland Stadler – die donker man met die geletselde gelaat wat hom voorgeneem het om nooit weer lief te hê nie. Maar op ’n dag raak hy aan Lelani se hand en hulle besef albei dat niks ooit weer dieselfde kan wees nie . . . In Gevangene van gister is Elfie se pa en Yolande se ma skielik getroud en oorsee vir hulle wittebroodsdae. Elfie en Yolande gaan intussen op Helderwater vertoef. Maar Elfie tref ’n deurmekaarspul op Helderwater aan: Daar is ’n man in die huis wat ewe op sy gemak in die badkamer sing! En in Iemand soos jy het Elzeri Odendaal by haar oupa en ouma grootgeword. Toe sy by haar vriendin Sonette in die Karoo gaan kuier en uitvind dat dié haar ma goed ken, word sy met haar verlede gekonfronteer. Om nie te praat van Sonette se aantreklike broer, Arendt, wat haar emosies deurmekaarkrap nie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.