Back to results
Cover image for book Ena Murray Keur 12

Ena Murray Keur 12

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624080077
eText ISBN:9780624080084
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In Diena van Die Eike bedryf Diena die losieshuis op Burgershoek – buite bereik van die skaduwee wat oor haar verlede hang. Tot die dag dat Melt Fouché op haar drumpel staan. Toe wéét sy: die verlede, in die persoon van dié briljante geneesheer, het haar ingehaal. In Boeie van goud vra Charmain haar af: Hoekom het Quintus de la Harpe met haar getrou as hy haar nooit werklik sy vrou wou maak nie? Sy het hom lief, maar moet toekyk hoe sy skoonsuster en niggie wedywer om sy aandag. Wanneer Marius de la Harpe en Jacques Taute haar pad kruis, raak die situasie nog meer onverstaanbaar . . . En in Kaalvoet Katryntjie dring Katryn Klem se hovaardige voog, Festus Dumas, daarop aan dat sy ná haar pa se dood by hom moet kom bly. Sommer vir die grap gee Katryn voor sy is ’n giggelende tiener, nie ’n verpleegster van twintig nie. Maar dié grap boemerang toe sy, met ’n hart wat pyn van haar onverklaarbare liefde, moet toekyk hoe die listige Shirley Rossouw haar voog probeer verlei . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.