Back to results
Cover image for book Ena Murray Keur 11

Ena Murray Keur 11

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624080046
eText ISBN:9780624080053
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In Vreemdeling in Eden moet Karlien Steenkamp binne ’n week ’n man kry en trou as sy haar susterskind, klein Essie, wil behou nadat sy wees gelaat is. Julius Schreider, skatryk Seychellese sakeman, soek ook dringend ’n vrou – vir net ses maande. En Karlien gryp na hierdie strooihalm. In Waar die wilde besembos bloei het Melinda se ma, Ursula, haar op agtjarige ouderdom verlaat om ’n glanslewe as rolprentster na te jaag. Dertien jaar later lê Melinda se pa op sterwe en sy gaan soek haar ma op die Kanariese Eilande. Ursula is verloof aan die Spaanse markies Lorenzo la Blanca en wil van Jim skei. Maar die markies weet watter vrou hy na Villa del Rosa wil neem . . . In Altaarvure op Kandavu moet Marika Lubbe vir dr. De Wet Zandberg na die Fidji-eilande vergesel om sy dogtertjie te versorg. Daar kruis hul paaie met Irene, De Wet se vervreemde vrou, wat saam met dr. Graciël Engelhardt ’n hospitaal bestuur. Nie De Wet óf Graciël kan hul aangetrokkenheid tot Marika wegsteek nie . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.