Back to results
Cover image for book Griet skryf 'n sprokie

Griet skryf 'n sprokie

By:Marita van der Vyver
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624079194
eText ISBN:9780624078425
Edition:1
Copyright:1992
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Griet skryf ’n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame, kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in ’n gasoond druk. ’n Dooie kakkerlak in de oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon. As terapie raak haar shrink haar aan om oor haar ervarings te skryf. En só kry die storie van Griet gestalte, ’n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.