Heuning uit die swarthaak
| By: | Donald W. Riekert |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624079255 |
| eText ISBN: | 9780624078395 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 1986 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $13.48
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
In dié bundel, wat in 1987 met die Ingrid Jonker-prys bekroon is, bied die digter mooi indrukke van lewe in die Noordweste; fyn beskrywende, gedetailleerde natuurgedigte staan naas verse wat heelwat sê oor die méns se verhouding met sy omgewing. Die digter se besonder skerp waarnemingsvermoë is in elke vers aanwesig.